Fri 24 Apr 2009

IMDB
IMDB rating: awaiting 5 votes
My rating: 4
‘n Vreemde sataniese mag skuil in die dorp Dunwich. Wilbur Whateley het die boek Necronomicon geleen (’n boek met oue rituele om buiteaardse gode na die aarde te bring) en ‘n maagd is deel van die seremonie. Bly weg!
Te bloederig vir klein kinders.
