Sat 25 Apr 2009

IMDB
IMDB rating: 6.5
My rating: 7
‘n Groep jongmense in Baltimore probeer om hulle liefdeslewe in stand te hou. Gigi wil graag dat ‘n man wat sĂȘ hy gaan bel, dit ook doen. Janine weet nie of sy haar man kan vertrou nie. Anna moet kies tussen die sexy getroude man en die eerlike Conor. Beth en Neil het al jare lank ‘n goeie verhouding, maar wanneer gaan hy haar nou vra om te trou? En Mary moet soek na ‘n hetero vriend…
Nie vir klein kinders nie.
