IMDB
IMDB rating: 7.9
My rating: 7
Berlyn 1943. Die negejarige Bruno verhuis met sy gesin, na ‘n plek vêr weg, waar niks te doen is en waar niemand is om mee te speel nie. Naby hulle huis is ‘n “plaas” waar die mense almal met blou gestreepte pajamas loop. Wanneer Bruno nader gaan om ondersoek in te stel, ontmoet hy ‘n vriendjie, aan die ander kant van die draad. Al gou ontwikkel daar ‘n hegte vriendskap tussen die twee…
Almal.