IMDB
IMDB rating: 5.5
My rating: 6
Paul Blart (Kevin James) is ‘n bewaker in ‘n winkelsentrum. Wanneer ‘n georganiseerde bende die winkelsentrum oorval, moet Paul al sy skills gebruik om die slagoffers te red. ‘n Lekker komedie.
Almal.