Sun 26 Apr 2009

IMDB
IMDB rating: 7.4
My rating: 7
Claus von Stauffenberg (Tom Cruise) dien Hitler se Derde Ryk. Maar Stauffenberg word gewalg deur die misdade van die nazi-regering. Hoe langer hy al die misdade meemaak, hoe meer besef hy dat Hitler ‘n gevaar is vir Duitsland. Hy besluit saam met ‘n klompie ander soldate en offisiere om Hitler om te bring deur ‘n aanslag…
Almal.
