Sun 26 Apr 2009

IMDB
IMDB rating: 6.7
My rating: 7
Wanneer ‘n gesin een aand by ‘n vulstasie stilhou, word die seun doodgery. Die dader hou nie stil nie. Dae lank bly die polisie tevergeefs soek. Die Pa se geduld raak op en hy skakel die hulp van ‘n privaatspeurder in. As selfs dit nie vinnig genoeg vorder nie, besluit hy om self op soek te gaan…
Almal.
