IMDB
IMDB rating: 5.7
My rating: 6
Zohan, is ‘n geheime agent in Israel. hy besluit om sy eie dood te fake en Amerika toe te trek, om sy droom te laat uitkom: om haarkapper te word. Dit duur egter nie lank voor sy ware identiteit begin bekend word nie, wat die nodige gevaar tot gevolg het.
Té onder die belt vir kinders.