
IMDB
IMDB rating: 6
My rating: 6
Luna tree op as Michael Jackson. In Parys ontmoet hy die jonge Marylin Monroe. Saam vertrek hulle van Parys na Skotland, waar hulle in ‘n komune bly, saam met Charlie Chaplin, die man van Marilyn, en haar dogters. En ‘n klomp ander “bekendes”….
Almal.
August 2008
Sun 31 Aug 2008
Sat 30 Aug 2008

IMDB
IMDB rating: 6.6
My rating: 6
Die film vertel die verhaal van Jack McGurn. As hy in 1936 na LA reis en daar in Little Tokyo gaan werk, raak hy verlief op Lily Kawamura, die dogter van sy baas. Wanneer haar vader dit agterkom, ontslaan hy Jack. Maar liefde is sterker en saam loop hulle weg na Seatle om daar te trou. Maar dan breek die oorlog uit en alle Japanese word in kampe opgesluit, as oorlogsgevangenes.
Almal.
Fri 29 Aug 2008

IMDB
IMDB rating: awaiting five votes
My rating: 4
Die verhaal van ‘n con man wat vroue van geld beroof. Met bietjie moeite, kon dit ‘n beter fliek gewees het.
Grootmense.
Thu 28 Aug 2008

IMDB
IMDB rating: 7.1
My rating: 7
David Kepesh (Ben Kingsley), kultuurkritikus op televisie en gewilde dosent aan ‘n New Yorkse universiteit, ontmoet Consuela Castillo (Penélope Cruz), een van sy studente, 24 jaar oud. Hy raak dadelik verlief op haar…
Grootmense.
Thu 28 Aug 2008

IMDB
IMDB rating: 5.7
My rating: 4
‘n Tarantino-wannabe fliek, vol aggresiewe motorfietsryers, tiete en bloed.
Verseker nie vir kinderogies nie.
Wed 27 Aug 2008
The Mummy: Tomb of the Dragon Emperor (2008)
Geplaas deur potgooi onder Machiel se FilmblogLewer gerus kommentaar

IMDB
IMDB rating: 5.2
My rating: 4
Pot snot!
Nie vir klein kinders nie.
Wed 27 Aug 2008

IMDB
IMDB rating: 8.2
My rating: 8
‘n Pragtige, kleurryke en verbeeldingryke film! ‘n klein meisie, in ‘n hospitaal raak bevriend met een van die manlike pasiënte. hy begin vir haar ‘n storie te vertel en soos die verhaal vorder, raak die werklikheid en die verhaal steeds meer inmekaar verstrengel. ‘n Moet sien, vir die ernstiger filmkykers! Die hospitaal waar hierdie film in geskiet is, is in Suid Afrika.
Almal.
Tue 26 Aug 2008
Allan Quatermain and the Temple of Skulls (2008)
Geplaas deur potgooi onder Machiel se FilmblogLewer gerus kommentaar

IMDB
IMDB rating: 3.3
My rating: 4
Die enigste rede hoekom ek hierdie weergawe van “King Solomon’s Mines” gekyk het, was omdat dit in Suid Afrika afspeel. Dit was nie my tyd werd nie…
Almal.
Sun 24 Aug 2008

IMDB
IMDB rating: 3.9
My rating: 7
Om sy eie planeet te red neem ‘n ruimteskip die lewensvorm aan van ‘n man (Eddy Murphy). Wanneer daar egter ‘n vrou (Elizabeth Banks) op die toneel verskyn en sy hart verower, begin die probleme. Skielik is die enigste probleem nie om sy eie planeet te red nie…
Almal.
Sun 24 Aug 2008

IMDB
IMDB rating: 7.6
My rating: 6
‘n Klomp kinders in ‘n kusdorpie ontdek ‘n nuwe rage - Boxboarding!!!
Almal.
