July 2007


Ons laaste potgooi! …vir nou.

Luister nóú:

As jy die potgooi wil download op jou hardeskyf, kliek hier regs en kies “save target as…”

Baie dankie aan al die luisteraars!


IMDB
IMDB rating: 8.7
My rating: 7
Remy is ‘n rot wat sy lewe waag, deur in ‘n duur Franse Restaurant te “werk”.
Almal.

Ons tweede laaste potgooi!

Luister nóú:

As jy die potgooi wil download op jou hardeskyf, kliek hier regs en kies “save target as…”

Nuusbrokkies



Sal jy sukkel om hieroor ‘n opstel te skryf?

Kyk jy eerder na bulle?

Films


IMDB
IMDB rating: 4.7
My rating: 4
Monique Delacroix wil graag dat haar dansleerling Sara ‘n groot. Maar wanneer Sara vir Miles ontmoet, begint sy wonder of dit wel is wat sy wil doen… Gaap… Gelukkig het ek niks van hierdie fliekie verwag nie, want dis presies wat ek gekry het.
Almal.


Internet Link
My rating: 3
Ek was baie opgewonde toe ek hierdie DVD sien, want ek het al baie gewonder oor graffiti. Hierdie is egter net ‘n sameflansing van ‘n klomp graffitikunstenaars se werk, op eentonige musiek, sonder enige dialoog. Hou verby.
Almal.