June 2007



IMDB
IMDB rating: 7.4
My rating: 6.5
‘n Documentêre film oor een van die beroemdste brûe ter wêreld, die Golden Gate Bridge in San Francisco, wat ‘n onweerstaanbare aantrekkingskrag op sommige mense het, om daar selfmoord te pleeg.
Almal.


IMDB
IMDB rating: 3.9
My rating: 5
Na sy ouers se dood, gaan Pi by sy tante woon, op die rif. Daar ontmoet hy die pragtige Cordelia, waarop hy dadelik verlief raak. Maar die gemene haai, Troy, het ander planne… Die film kom bietjie oor as ‘n goedkope versie van Finding Nemo en Shark Tales.
Almal.


IMDB
IMDB rating: 6.8
My rating: 7
‘n Fliek oor ‘n groep vriende, van amper 30 wat worstel met hulle liefdes, verhoudings, huwelike, kinders en het volwasse wees. Die moeite werd om na te kyk!
Almal.


IMDB
IMDB rating: 6.9
My rating: 6
Die film speel in een dag op skool af. Die seksuele probleme van ‘n aantal kinders en hoe hulle daarmee omgaan word uitgebeeld.
Almal.


IMDB
IMDB rating: 8.1
My rating: 7
‘n Man wat sy vrou en kinders in ‘n vliegtuigongeluk (op 11 September) verloor het, weier om te onthou. Op ‘n dag loop sy college vriend hom raak en dan begin daar weer bietjie lig vir hom te skyn.
Almal.


IMDB
IMDB rating: Not yet rated
My rating: 3
Een of ander vae Indiaanse meisie se siel word deur ‘n boom oorgeneem. As jy into die soort stront is, is hierdie miskien vir jou, maar ek het dit maar ‘n tos filmpie gevind!
Almal.


IMDB
IMDB rating: 6.7
My rating: 6
Twee kindertjies kry iets op die strand… Dit lyk soos iets uit die buitewêreld. Of is dit iets uit die toekoms. Hoeveel moet hulle aan die grootmense vertel? ‘n Oulike fliekie, maar dis eintlik meer vir kinders bedoel, dink ek.
Almal.


IMDB
IMDB rating: 3.7
My rating: 5
‘n Fliekie vir klein meisies op ‘n pajamaparty…
Almal.

Vrydagaand om 22:00 (CAT) is dit tyd vir potgooi.nl op Uitsaaines Live. Ons neem elke week lewendig op en dit is dan ook jou geleentheid om saam te gesels in die geselskamer! Ons gesels tydens die potgooi nie aktief saam nie, maar ons lees graag al die opmerkings wat mense maak oor die onderwerpe waaroor ons praat.

Met hierdie spelertjie kan jy nou na ons POTGOOI luister!

As jy die potgooi wil download op jou hardeskyf, kliek hier regs en kies “save target as…”

Na die potgooi, natuurlik weer ‘n uurtjie of wat lekker musiek op Uitsaaines Live.

Agtergrondmusiek: Sibot - Strahff Tak

Nuusbrokkies

Kelvin Declined - Stan229

Films


IMDB
IMDB rating: 8.5
My rating: 7
Michael Moore is terug - hierdie keer vat hy die gesondheidssorg aan in Amerika. Wat my opgeval het, is dat hy nêrens gemeld het wat die koste van gesondheidssorg is nie, nie in Amerika, waar mense dit self moet betaal, of enige ander plek, waar mense meer belasting daarvoor betaal, nie. Maar die film is wél ‘n eye opener…
Almal.

Next Page »