May 2007



IMDB
IMDB rating: 5.1
My rating: 7
‘n Meisie word vermoor. ‘n Lewenslange vriendin van haar besluit om die moordenaar aan die pen te laat ry.
Nie vir die kleintjies nie.


IMDB
IMDB rating: 7.9
My rating: 7
Quasimodo, die monster met die hart van goud, swaai soos ‘n aap tussen die klokke van Notre Dame. Na al die jare, nog steeds ‘n mooi film om te sien.
Almal.

Frans: Them


IMDB
IMDB rating: 6.5
My rating: 7
‘n Paartjie word geterroriseer in hulle villa. Maar deur wie?
Nie vir die kleintjies nie.


IMDB
IMDB rating: 5.8
My rating: 4
Een van die verveligste flieks wat ek in my lewe gesien het!
Almal.


IMDB
IMDB rating: 5.2
My rating: 4
Hoewel ek die eerste Hills fliekie vreeslik geniet ht, was hierdie regtig ‘n teleurstelling. Die film speel byna heeltemal onder die grond af, waar mense mekaar in nou gangetjies rondjaag, sonder dat daar enige spanning opgebou word. ‘n Fliekie om te vermy!
Nie vir kinders nie.

Spaans: Pan’s Labyrinth


IMDB
IMDB rating: 8.6
My rating: 8
Hierdie is ‘n baie besondere film. Aan die een kant het ons die oorlog wat woed in die Spanje van 1944 en aan die anderkant het ons die onskuldigheid van Ofelia, wat glo in ‘n towerwêreld… Die wreedhede in hierdie film is genoeg om enigiemand naar te maak, maar die mooi van Ofelia, laat mens gou vergeet wat jy so pas gesien het! Sorg dat jy hierdie film sien!
Nie vir kinders nie!!!


IMDB
IMDB rating: 7.1
My rating: 7
‘n Sci-fi movie wat die moeite werd is om te kyk! Morgan Sullivan word ingehuurd om met sy magic pen die verveligste toesprake deur te stuur aan Digicorp. Maar dan kom hy Rita Foster in die kroeg teë en skielik lyk alles nie meer so honkey dorie nie…
Almal.

Vrydagaand om 22:00 (CAT) is dit tyd vir potgooi.nl op Uitsaaines Live. Ons neem elke week lewendig op en dit is dan ook jou geleentheid om saam te gesels in die geselskamer! Ons gesels tydens die potgooi nie aktief saam nie, maar ons lees graag al die opmerkings wat mense maak oor die onderwerpe waaroor ons praat.

Met hierdie spelertjie kan jy nou na ons POTGOOI luister!

As jy die potgooi wil download op jou hardeskyf, kliek hier regs en kies “save target as…”

Na die potgooi, natuurlik weer ‘n uurtjie of wat lekker musiek op Uitsaaines Live.

Agtergrondmusiek: Trance Authority - The Comedown

Nuusbrokkies



Jaco van der Westhuizen - Jesus is King.

Kaká - I Belong to Jesus.

Vliëende kat

SA hou die rekord vir die meeste swanger vrouens bymekaar onder een dak - 1146

Stefan Ludik - Vuur en Water

Ons Kinders
Sebastiaan is die oulikste kind.
Spikkeltjie is 27 weke oud…

Films


IMDB
IMDB rating: 7.2
My rating: 7
‘n Film oor die skryfster van die gewildste kinderboekie ooit, “The Tale of Peter Rabbit” - Mooi film!
Almal.


IMDB
IMDB rating: 6.7
My rating: 5
Ag nee wat, hou nou maar op. Hierdie is regtig maar ‘n flou fliekie, al die humor is al in die eerste twee films opgebruik, maar ja, Dreamworks sal nog melk, tot die koei heeltemal opdroog.
Almal.

Next Page »