IMDB
IMDB rating: 7.3
My rating: 6.5
Na ‘n ongeluk op ‘n olieboor is hy tydelik blind. Wanneer sy geforseer word om vakansie te vat, by haar werk, gaan werk sy tydelik op die olieboor. Sy leer dat daar meer kos bestaan as hoender… ‘n Lang fliek, wat neig om vervelig te raak… Die film is baie emosioneel.
Kinders kan kyk, maar sal nie geniet nie.
IMDB
IMDB rating: 5.9
My rating: 7
‘n Superspannende film vir jong tieners. Ferluci orreed Onnoval om wraak te neem op sy skoolmaatjies, wat hom pes, deur ‘n verhaal te skryf oor wat hy sou wou hê, met hulle moet gebeur. Onnoval doen dit dan ook, maar wanneer die gebeure in sy verhaal begin waar word, kry hy spyt…
Hierdie film is, soos Harry Potter, nie vir klein kindertjies bedoel nie.
Luister soveel soos jy kan na Uitsaaines Live. Ons gesels elke Sondagmiddag om 15:00 (SA tyd) op Uitsaaines Live. Kliek op die prentjie hierbo om die website te besoek.
IMDB
IMDB rating: 6.9
My rating: 5
‘n Vervelige fliek van ‘n akteur wat wegloop van die filmstel om op soek te gaan na sy verlede, maar meer teëkom as wat hy verwag het.
Alle ouderdomme sal hierdeur verveel word.
IMDB
IMDB rating: 6.5
My rating: 7
Hierdie is ‘n baie oulike fliek. ‘Joodse gesien vier “passover” op die tradisionele maner. Oftewel, hulle probeer dit op die tradisionele manier te vier, maar alles gaan verkeerd.
Alle ouderdomme.
Johan en Fran van die Moddereiland potgooi, het die afgelope naweek hier gekuier en ons het saam ‘n potgooi opgeneem. Nadat ons oor koeitjies en kalfies gesels het, het ek en Charlene hulle vertel presies wat mens kan verwag van sex-shows, peep-shows en kroegies in die rooiliggebied van Amsterdam.
‘n Groot deel van hierdie potgooi is dus NIE geskik vir klein oortjies nie!
(Hierdie Potgooi word nie automaties gedownload met ons RSS feed nie!)
IMDB
IMDB rating: 7
My rating: 6
‘n Fliekie oor ‘n (oordrewe) christelike skool. As sy agterkom haar boyfriend is gay, probeer sy hom genees, deur saam met hom te slaap, maar dan word sy swanger!
Vir alle ouderdomme.
IMDB
IMDB rating: 6.8
My rating: 7
Hierdie film gaan ‘n klassieker word! Dis ‘n grillerige, grappige, gruwel fliekie, waarin genoeg bloed spat om almal te laat regop sit.
Nie regtig vir kinders nie.
IMDB
IMDB rating: not rated yet
My rating: 5.5
Die seun van die skoolhoof word verdink dat hy sy maatjie vermoor het… Die sielkundige word ingehuur om te ondersoek hoe skuldig hy regtig is. Klink beter as wat dit is. Hierdie is nie ‘n briljante fliek nie, maar wel kykbaar.
Nie regtig vir kinders nie.
Van September 2007 het ons 112158 klieks gehad van 22582
unieke besoekers. Vandag het 10 mense, 105 keer gekliek. Jy het nou al 0 keer op ons site gekliek. 0 van hierdie klieks, was vandag.
Die afgelope week het ons 777 klieks van besoekers gekry.