
IMDB
IMDB rating: 6.6
My rating: 5
Ongelukkig ken mens die storie baie goed. Hierdie film is ook vir TV gemaak en bestaan dus uit middelmatige akteurs… Hoewel mens die storie ken het die film dit tóg reggekry om bietjie met mens se emosies te speel. Daar is ook ‘n film gemaak “United 93″. Hierdie twee films word maklik deur mense verwar.
Alle ouderdomme.
July 2006
Sun 30 Jul 2006
Fri 28 Jul 2006

Ons Agtergrondmusiek is - Trance Authority - Phoenix
Potgooinuus
Die Avonture Van Skaats de Wet (link)
Gelukkigste land in die wêreld (link)
Televisie in Nederland
Films:
Or, my treasure
Cache
Grizzly Man
Charlene gesels Sielkunde
1 uur 16 minute 53.573kB
Korreksies:
Die outjies van Skaatscast is van Parow, ek het die een keer gesê Paarl. Slip of the tongue!!!
Ons sit natuurlik op SA tyd en nie op SA musiek nie!!!
Springs is nie in die Wes-Rand nie, maar Oos-Rand! (Ons weet wat oos en wes is, maar was bietjie deurmekaar) En nee, ons het heeltemal niks teen Springs nie!
Adam Curry se podcast is die Daily Source Code en nie die Daily Resource Code nie!
Luister nou of beter nog, teken in op ons feed!
Thu 27 Jul 2006

IMDB
IMDB rating: 8
My rating: 6
‘n Ware verhaal, oftewel ‘n samestelling van video opnames wat iemand gemaak het, terwyl hy tussen die bere gebly het.
Die fliek sal kinders verveel.
Sun 23 Jul 2006
Frans

IMDB
IMDB rating: 7.5
My rating: 6
Wanneer daar op ‘n dag ‘n videoband by hulle huis afgelewer word, begin die geraamtes uit sy kas val.
Nie vir kinders nie.
Sat 22 Jul 2006
Hebreeus
Engelse titel: Or (My Treasure)

IMDB
IMDB rating: 7.5
My rating: 6.5
Hartseer fliekie oor die dogter van ‘n prostituut, wat baie hard werk om nie ook in haar Ma se voetspore te volg nie.
Nie vir kinders nie.
Sat 22 Jul 2006

Ons Agtergrondmusiek is - DEREK The Bandit VS Beyond Vision - Pick Up The Pieces
Illana May - Ne Nie
HITTEGOLF in Europa

Sebastiaan spandeer ure in sy opblaasswembadjie…
Potgooinuus
The ZA Show
Praatsaam.com
Nakkie en Kie
Toast Fantastic Podcast
Mr.Mann and Pointblank - Bermuda Triangle
Nederlandse taalles:
opgefokt
bekakt
Wenk in en om huis
Naked-Naked
Ons gaan kuier in SA
Films:
The Second Chance
Hard Pill
Sielkundige wenk
Trance Authority feat. Christina - Redemption
Luister nou of beter nog, teken in op ons feed!
Thu 20 Jul 2006

IMDB
IMDB rating: 7.6
My rating: 5
Moenie dink, omdat jy deur Brokeback Mountain kon sit, dat jy bestand is teen Gay movies nie. Hierdie was minder lekker om te sien. ‘n Gay outjie neem deel aan ‘n proef, waar jy ‘n pilletjie moet sluk om straight te word. Hou verby…
Net vir mense wat kan toekyk as twee manne mekaar gryp…
Mon 17 Jul 2006

IMDB
IMDB rating: 7.1
My rating: 6
Twee kerke, een wit en ryk, die ander swart en arm… Sug sug sug, weinig nuuts!
Vir alle ouderdomme.
Wed 12 Jul 2006

Ons speel in met Stefan Ludik - Kom ons braai
Potgooinuus
Kop - Dit wat ek wil hê
Nuusbrokkies

McDonalds in Heerlen moet hulle “piskrippe” verwyder omdat iemand gekla het…

In Pamplona is ‘n naakte protesoptog gehou teen bulgevegte…
Charlene se wenk vir in en om die huis
Kyal - Moving on
Flieks: Lost
Imaginary Heroes
She’s the man
American Dreamz
Hard Candy
The Collector
The Butcher
The Weather Man
Keeping Mum
Nog nuus…
Charlene se sielkundige wenk
Ons nuwe promo
Duskant Ombliksem - Tortolduifie
Chronic Clan - Gimme da weed
Luister nou of beter nog, teken in op ons feed!
Mon 10 Jul 2006

IMDB
IMDB rating: 6.7
My rating: 7
Hierdie is nie ‘n tipiese mr. Bean movie nie. Ek was aangenaam verras! ‘n Flou priester met ‘n ontroue vrou, ‘n dogter wat verkeerde boyfriends kies en ‘n seun wat gespot word op skool - se lewens verander ingryplik as hulle ‘n nuwe huishoudster kry…
Vir alle ouderdomme.
