
http://www.imdb.com/title/tt0410532/
IMDB rating: 9.5
My rating: 8
Ek weet nie of dit so goed sal wees vir iemand wie nie die musical gesien het nie. Die musiek is uitstekend!!! Jammer dat alles in Frans is en daar geen onderskrifte op die DVD is nie (behalwe Frans!!!)
Vir alle ouderdomme.
September 2005
Tue 27 Sep 2005
Mon 26 Sep 2005

http://www.imdb.com/title/tt0408790/
IMDB rating: 6.0
My rating: 6
Sal nie ‘n Oscar wen nie, maar is wel kykbaar. Ek het beter verwag.
Vir alle ouderdomme.
Sun 25 Sep 2005

http://www.imdb.com/title/tt0166896/
IMDB rating: 8.1
My rating: 6.5
Ja, daar’s niks aan te doen nie… Definitief nie ‘n normale David Lynch fliekie nie!
Vir alle ouderdomme.
Sat 24 Sep 2005

http://www.imdb.com/title/tt0372334/
IMDB rating: 6.4
My rating: 7
Mooi film!
Vir alle ouderdomme.
Fri 23 Sep 2005
Me and You and Everyone We Know (2005)
Geplaas deur potgooi onder Machiel se FilmblogLewer gerus kommentaar

http://www.imdb.com/title/tt0415978/
IMDB rating: 7.6
My rating: 7
Rare film. Mooi film!
Vir alle ouderdomme.
Thu 22 Sep 2005
The Perfect Neighbor (2005)
Geplaas deur Aapstertjie onder Machiel se FilmblogLewer gerus kommentaar

http://www.imdb.com/title/tt0430457/
IMDB rating: 2.9
My rating: 4
Wat ‘n tos filmpie!
Ek beveel dit vir niemand aan nie!!!
Wed 21 Sep 2005
Bluebird of Happiness (2004)
Geplaas deur Aapstertjie onder Machiel se FilmblogLewer gerus kommentaar

http://www.imdb.com/title/tt0159290/
IMDB rating: 8.2
My rating: 5
Ek weet nie waar al die bohaai oor was nie. Vir my maar ‘n flou fliekie.
Vir alle ouderdomme.
Tue 20 Sep 2005

http://www.imdb.com/title/tt0244094/
IMDB rating: 5.7
My rating: 6.5
Voel maar raar om so na oumense te kyk wat vry.
Nie vir die kinders nie!
Mon 19 Sep 2005

http://www.imdb.com/title/tt0279889/
IMDB rating: 5.5
My rating: 6
Lekker om te kyk!
Vir alle ouderdomme.
Sun 18 Sep 2005

http://www.imdb.com/title/tt0116102/
IMDB rating: 7
My rating: 7
Dit was nie altyd lekker om na te kyk nie, maar dit was tog ‘n goeie film.
Nie vir die kinders nie, en alleen vir oopkop Ouma’s en Oupa’s.
