August 2005



http://www.imdb.com/title/tt0396269/
IMDB rating: 7.4
My rating: 7
Bo verwagting goed! Ek was verras!
Te veel boobies vir die kinders. Te veel “Jesus Christ”-e vir Ouma en Oupa.


http://www.imdb.com/title/tt0420683/
IMDB rating: 5.9
My rating: 6
So-so fliekie.
Almal kan saamkyk.


http://www.imdb.com/title/tt0374536/
IMDB rating: 5.3
My rating: 6
Nie briljant nie.
Die kinders en Ouma en Oupa sal dit geniet.


http://www.imdb.com/title/tt0366777/
IMDB rating: 7.4
My rating: 8
Pragtige film!!!
Vir almal!

http://www.imdb.com/title/tt0087262/
IMDB rating: 5.6
My rating: 6
Ja, Stephen King stel selde teleur.
Nie vir die kinders nie.


http://www.imdb.com/title/tt0277986/
IMDB rating: 3.3
My rating: 3
Dit kon ‘n goeie fliek gewees het… Ag nee wat, hou verby.
Te bloederig vir die kinders.


http://www.imdb.com/title/tt0421239/
IMDB rating: 7.1
My rating: 7
Lekker spannende film!
‘n Bietjie te spannend vir die kinders.


http://www.imdb.com/title/tt0166110/
IMDB rating: 4.2
My rating: 5
Dit was byna ´n baie goeie fliek, maar toe val alles inmekaar!
Nie vir die kinders of Ouma en Oupa nie.


http://www.imdb.com/title/tt0367652/
IMDB rating: 3.4
My rating: 2
Ek het nie gedink dat dit moontlik is om só ´n patetiese fliek te versin nie! Die enigste rede hoekom ek hom 2 gee, is omdat hy in Amsterdam afspeel en daar ´n bietjie Nederlandse talent insit.
Swak. Swak. Swak. Verhoed dat die kinders of Ouma en Oupa dit kyk!


http://www.imdb.com/title/tt0086250/
IMDB rating: 8
My rating: 5
Waaroor gaan die bohaai? Ek vind dit maar ´n gemiddelde tot swak gangster fliekie.
Te geweldadig vir die kinders. Nou dat ek daaraan dink, te geweldadig vir Ouma en Oupa ook.

Next Page »