(aka Family Guy: The Movie)
IMDB rating: 8.9
Ek mag hierdie film nie beoordeel nie, want ek het halfpad aan die slaap geraak. Wat ´n pot snot.
Ek beveel dit vir niemand aan nie.
Sun 31 Jul 2005
(aka Family Guy: The Movie)
IMDB rating: 8.9
Ek mag hierdie film nie beoordeel nie, want ek het halfpad aan die slaap geraak. Wat ´n pot snot.
Ek beveel dit vir niemand aan nie.
Sun 31 Jul 2005

http://www.imdb.com/title/tt0332285/
IMDB rating: 7.8
My rating: 8
´n Pragtige fliek oor ´n gesin wat op hulle eie plek hulle eie ding doen.
Dit sal die kinders verveel, maar Ouma en Oupa sal saam geniet.
Sat 30 Jul 2005

http://www.imdb.com/title/tt0388500/
IMDB rating: 4.8
My rating: 6
‘n Ghetto-chick-flick. Baie gemiddeld.
Tieners sal hierdie film geniet. Ouma en Oupa ook.
Sat 30 Jul 2005

http://www.imdb.com/title/tt0077975/
IMDB rating: 7.6
My rating: 5
‘n Ou studentefilm, wat draai om drank, dwelms en seks. Geen verassings.
Nie vir die kinders nie. Alleen vir Ouma’s en Oupa’s wat terugverlang na hulle studentedae.
Sat 30 Jul 2005

http://www.imdb.com/title/tt0367594/
IMDB rating: 7.6
My rating: 8
‘n Uiters genotvolle kinderfliek, vir kinders van alle ouderdomme.
Ook Ouma’s en Oupa’s.
Thu 28 Jul 2005

http://www.imdb.com/title/tt0101504/
IMDB rating: 6.6
My rating: 6
Nie so goed as wat ek verwag het nie.
Nie vir die kinders nie.
Ouma en Oupa sal dit bietjie skokkend vind.
Thu 28 Jul 2005

http://www.imdb.com/title/tt0392614/
IMDB rating: 5.9
My rating: 3
Jy kan bang word. Jy kan lag. Met hierdie filmpie doen jy geen van beide.
Nie vir die kinders nie.
Ouma en Oupa kan dit kyk, as hulle regtig niks anders te doen het nie.
Wed 27 Jul 2005

http://www.imdb.com/title/tt0379225/
IMDB rating: 8.5
My rating: 5
´n Hoop Korporatiewe gebabbel en swartsmeerdey van groot bedrywe.
Spaar die kinders en Ouma en Oupa hierdie vervelige film.
Mon 25 Jul 2005

http://www.imdb.com/title/tt0388139/
IMDB rating: 7.6
My rating: 7
Verassend goeie fliek oor Frankie Wilde. As DJ het hy hard geval, weer opgestaan en weggeloop.
Nie vir die kinders nie. Vir Ouma’s en Oupa’s wat van clubs hou.
Mon 25 Jul 2005

http://www.imdb.com/title/tt0356910/
IMDB rating: 6.7
My rating: 4
Hollywood het nog nie geleer dat twee mooi gesiggies nie ‘n goeie fliek maak nie. Mens moet ‘n goeie script ook hê.
Gaap gaap.
Moenie die kinders of Ouma en Oupa se tyd hiermee mors nie…