Luister tussen 2 Maart 2007, om 23:00 (SA Tyd)
en 3 Maart 2007, om 04:00 (SA Tyd)
na die TOP 100 Suid-Afrikaanse seven singles
1969 tot 1989
op UITSAAINES LIVE!!!
Vanaand op UITSAAINES LIVE, ‘n vintage show, om julle op te warm vir die top 100 seven singles, 1969 tot 1989!
Ons luister na die nommer 1’s op die Springbok Hit Parade van die 16de Februarie, elke jaar, van 1969 tot 1989! Die datum gee aan wanneer die liedjie nommer een geword het en die getal tussen hakies is die aantal weke wat hy op nommer een gestaan het.
14-Feb-69 Cry To Me - Staccatos (3)
23-Jan-70 Pretty Belinda - Chris Andrews (5)
12-Feb-71 Knock Three Times - Dawn (6)
28-Jan-72 Imagine - John Lennon (2)
16-Feb-73 I Don’t Wanna Play House - Barbara Ray (6)
25-Jan-74 The Peacemaker - Albert Hammond (6)
07-Feb-75 You Ain’t Seen Nothing Yet - Bachman Turner Overdrive (5)
13-Feb-76 Darlin’ - David Cassidy (4)
04-Feb-77 Howzat - Sherbet (4)
27-Jan-78 Subsitute - Clout (8)
02-Feb-79 Too Much Heaven - Bee Gees (7)
16-Feb-80 Another Brick In The Wall - Pink Floyd (3)
07-Feb-81 Passion - Rod Stewart (2)
30-Jan-82 Tainted Love - Soft Cell (5)
28-Jan-83 I Don’t Wanna Dance - Eddy Grant (8)
10-Feb-84 Karma Chameleon - Culture Club (2)
15-Feb-85 Wild Boys - Duran Duran (1)
14-Feb-86 Nikita - Elton John (4)
17-Jan-87 Walk Like An Egyptian - Bangles (4)
30-Jan-88 I Had The Time Of My Life - Bill Medley & Jennifer Warnes (5)
11-Feb-89 I Want Your Love - Transvision Vamp (1)
Die rooi nommertjies is Suid-Afrikaans. Luister op 2 Maart 2007, om te hoor hoe goed hulle gedoen het in die Top 100!
Luister nóú na Uitsaaines Live deur hier te kliek!
Besoek www.rock.co.za vir ‘n lys van al die nommer 1’s van 1969 tot 1989.