Wed 17 Dec 2008

Ons is terug…
Luister nóú:
As jy die potgooi wil download op jou hardeskyf, kliek hier regs en kies “save target as…”

Sat 28 Jun 2008

Ek is slaaploos, nou gesels ek maar bietjie twak…
Luister nóú:
As jy die potgooi wil download op jou hardeskyf, kliek hier regs en kies “save target as…”
Sat 22 Mar 2008

In November 2006 het ons ‘n potgooi gemaak oor drome. Ons het nou al ‘n paar versoeke gehad om dit weer beskikbaar te maak. Hier is hy nou.
Ons is baie lus om weer te begin om ons gereelde potgooie te maak, maar dis moeilik met die twee kinders en die huis is nog (steeds!) deurmekaar - en daar’s nie regtig ‘n plekkie vry om vir ons ‘n studio in te rig nie. Maar hou hierdie spasie dop, wanneer jy dit die minste verwag, is ons terug met ‘n BANG!
Moenie vergeet om ook na die ander Afrikaanse potgooie te luister nie. Baie dankie vir al die beriggies van al die potgooiluisteraars, tydens die stil periode!
Luister nóú weer na die droompotgooi:
As jy die potgooi wil download op jou hardeskyf, kliek hier regs en kies “save target as…”
Fri 13 Jul 2007

Ons laaste potgooi! …vir nou.
Luister nóú:
As jy die potgooi wil download op jou hardeskyf, kliek hier regs en kies “save target as…”
Baie dankie aan al die luisteraars!
Sat 7 Jul 2007

Ons tweede laaste potgooi!
Luister nóú:
As jy die potgooi wil download op jou hardeskyf, kliek hier regs en kies “save target as…”
Nuusbrokkies
Films
Fri 22 Jun 2007

Vrydagaand om 22:00 (CAT) is dit tyd vir potgooi.nl op Uitsaaines Live. Ons neem elke week lewendig op en dit is dan ook jou geleentheid om saam te gesels in die geselskamer! Ons gesels tydens die potgooi nie aktief saam nie, maar ons lees graag al die opmerkings wat mense maak oor die onderwerpe waaroor ons praat.
Met hierdie spelertjie kan jy nou na ons POTGOOI luister!
As jy die potgooi wil download op jou hardeskyf, kliek hier regs en kies “save target as…”
Na die potgooi, natuurlik weer ‘n uurtjie of wat lekker musiek op Uitsaaines Live.
Agtergrondmusiek: Sibot - Strahff Tak
Nuusbrokkies
Films
Sat 9 Jun 2007

Agtergrondmusiek: Trance Authority - Orion.mp3
Sebastiaan het ons nie veel tyd gegee om lekker te kan potgooi soos ons wou nie, wou nog oor soveel goed gesels het, maar kon nie alles inpas nie!
Sat 2 Jun 2007

Vrydagaand om 22:00 (CAT) is dit tyd vir potgooi.nl op Uitsaaines Live. Ons neem elke week lewendig op en dit is dan ook jou geleentheid om saam te gesels in die geselskamer! Ons gesels tydens die potgooi nie aktief saam nie, maar ons lees graag al die opmerkings wat mense maak oor die onderwerpe waaroor ons praat.
Met hierdie spelertjie kan jy nou na ons POTGOOI luister!
As jy die potgooi wil download op jou hardeskyf, kliek hier regs en kies “save target as…”
Na die potgooi, natuurlik weer ‘n uurtjie of wat lekker musiek op Uitsaaines Live.
Agtergrondmusiek: Derek The Bandid vs Nelson - I Feel Love
Nuusbrokkies

Stefan Ludik - Bittersoet Liefde
Ons Kinders

Films
Sat 26 May 2007

Vrydagaand om 22:00 (CAT) is dit tyd vir potgooi.nl op Uitsaaines Live. Ons neem elke week lewendig op en dit is dan ook jou geleentheid om saam te gesels in die geselskamer! Ons gesels tydens die potgooi nie aktief saam nie, maar ons lees graag al die opmerkings wat mense maak oor die onderwerpe waaroor ons praat.
Met hierdie spelertjie kan jy nou na ons POTGOOI luister!
As jy die potgooi wil download op jou hardeskyf, kliek hier regs en kies “save target as…”
Na die potgooi, natuurlik weer ‘n uurtjie of wat lekker musiek op Uitsaaines Live.
Agtergrondmusiek: Trance Authority - The Comedown
Nuusbrokkies

Ons Kinders
Sebastiaan is die oulikste kind.
Spikkeltjie is 27 weke oud…
Films
Fri 11 May 2007

Vrydagaand om 22:00 (CAT) is dit tyd vir potgooi.nl op Uitsaaines Live. Ons neem elke week lewendig op en dit is dan ook jou geleentheid om saam te gesels in die geselskamer! Ons gesels tydens die potgooi nie aktief saam nie, maar ons lees graag al die opmerkings wat mense maak oor die onderwerpe waaroor ons praat.
Met hierdie spelertjie kan jy nou na ons POTGOOI luister!
As jy die potgooi wil download op jou hardeskyf, kliek hier regs en kies “save target as…”
Na die potgooi, natuurlik weer ‘n uurtjie of wat lekker musiek op Uitsaaines Live.
Agtergrondmusiek: DJ Dope - Jimmy Kills Us
Nuusbrokkies

Ons Kinders
Sebastiaan is die oulikste kind.

Films
Charlene gesels sielkunde
Haal asem…