Wed 29 Apr 2009

IMDB
IMDB rating: 6.3
My rating: 6
Tom gaan terug naar zijn geboortedorp, 10 jaar na die valentynsnag slagting, waarin 22 mense dood is. Tom word beskuldig vir die moorde en dit lyk of die enigste een wat glo dat hy onskuldig is, sy ou vriendin Sarah is.
Te scary vir klein kinders.









